Robert Blake (akteur)

Robert Blake
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Michael James Gubitosi
Geboorte 18 September 1933
Nutley, New Jersey, Verenigde State
Sterfte 09 Maart 2023 (op 89)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1939–1997
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Robert Blake (18 September 1933 ‒ 9 Maart 2023) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Electra Glide in Blue (1973), Money Train (1995), en Lost Highway (1997), en in die televisiereeks Baretta (1975).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy